Term
| Wat is die nut van BEESTE? |
|
Definition
Leer vir ons klere Vleis vir ons om eet Melk om te drink |
|
|
Term
| Wat van 'n HOENDER kan mens als gebruik? |
|
Definition
Vleis en Eiers om te eet Vere vir kussings |
|
|
Term
| Waarom is BYE nuttig vir die mens? |
|
Definition
Heuning om te eet Bestuif die blomme in ons tuine |
|
|
Term
| Waarvoor word VARKE gebruik? |
|
Definition
|
|
Term
|
Definition
Vervoermiddels vir die mense Trekdiere |
|
|
Term
| Wat kan mens alles gebruik van SKAPE? |
|
Definition
Wol vir ons klere Vleis om te eet |
|
|
Term
| Waarom is HONDE nuttig vir die mens? |
|
Definition
Gidse vir blindes Snuffel vir die polisie Beskerm ons |
|
|